Blaser
R899.00
Description
Die kleurbaadjies se groottes sal nie op die skakel gekies kan word nie. As jy besluit om definitief ’n kleurbaadjie te bestel, kan jy op “Add to cart” klik. Ek sal verder met die personeel wat belangstel in die kleurbaadjies kommunikeer oor wanneer daar ’n geleentheid sal wees om die baadjies te pas.
Bykomende inligting
Geslag | Dames, Mans |
---|